Sel no: 084 525 1020|info@opearms.org

Nuus

Nuus 2017-12-29T22:03:03+00:00

George se storie

‘n Klompie van ons Wesranders het Woensdagaand, 13 Desember, Kerrie & rys en ook koeldrank gaan uitdeel in Krugersdorp Wes. Daar is hartseer en blye tye ook. Soms lag ons en ander tye huil ons lekker saam. En hopelik het ons nie net kos nie, maar 'n bietjie liefde en geloof ook gaan uitdeel! “Hêlo Pastoor se die een.  Ek is George.  Ek‘s van Pietersburg.  Ek’s n ambagsman van beroep, maar niemand soek my nie!  Ek’t gekom na Johannesburg vir geld. Almal sê hier is [...]

29 Desember, 2017|